Which of the following options form part of the market environment? / Watter een van die volgende opsies vorm deel van die markomgewing?.  

A. Billions of rands invested in the economy to improve South Africa’s infrastructure. / Biljoene rande in die ekonomie belê om Suid-Afrika se infrastruktuur te verbeter
B. Intangible resources such as brand names, customer loyalty and company reputation. / Ontasbare hulpbronne soos handelsmerke, kliënt lojaliteit en besigheid reputasie
C. Strategic objectives of the business including gaining an advantage over competitors. / Strategiese doelstellings van die onderneming, insluitend die verkryging van 'n voordeel bo mededingers
D. Decline in consumer spending and a more aggressive stance by labour unions against domestic business. / Afname in verbruiker besteding en 'n aggressiewer standpunt deur vakbonde teen binnelandse sake

A. Billions of rands invested in the economy to improve South Africa’s infrastructure. / Biljoene rande in die ekonomie belê om Suid-Afrika se infrastruktuur te verbeter