Which of the following statements about environmental scanning is correct? / Watter van die volgende stellings oor omgewingskandering is korrek?

A. Environmental scanning is necessary to keep abreast of change, to determine which factors pose threats to stated objectives and to determine which factors represent opportunities to the business. / Omgewingskandering is nodig om op hoogte te bly van verandering, om vas te stel watter faktore die gestelde doelstellings bedreig en watter faktore geleenthede aan die onderneming bied
B. Environmental scanning is necessary to keep abreast of change and to determine which factors represent opportunities to promote current objectives keeping in mind that businesses that systematically scan the environment are usually unsuccessful / Omgewingskandering is nodig om op hoogte te bly van veranderinge en om vas te stel watter faktore geleenthede bied om huidige doelstellings te bevorder, en in gedagte te hou dat besighede wat die omgewing stelselmatig skandeer gewoonlik nie suksesvol is nie.
C. Environmental scanning is necessary to impede change, to counteract threats to existing goals and to determine which factors represent opportunities to promote current goals / Omgewingskandering is nodig om verandering te belemmer, om bedreigings vir bestaande doelwitte teë te werk en om te bepaal watter faktore geleenthede bied om huidige doelwitte te bevorder
D. Environmental scanning is unnecessary as it is not necessary to keep abreast of change, to determine which factors pose threats to existing goals, or to determine which factors represent opportunities to the business. / Omgewingskandering is onnodig, aangesien dit nie nodig is om op hoogte te bly van verandering om vas te stel watter faktore bedreigings vir bestaande doelwitte inhou, of watter faktore geleenthede vir die onderneming bied nie