One of the following statements is true regarding the formula, A = P(1- in) and the values of A and P. Which one? /

Een van die volgende stellings is waar rakende die formule, A = P (1- in) en die waardes van A en P. Watter een?

A. P is always greater than A / P is altyd groter as A
B. Only a calculation will determine the relationship / Slegs 'n berekening sal die verhouding bepaal
C. A is always greater than P / A is altyd groter as P
D. A is always equal to P / A is altyd gelyk aan P
E. The relationship cannot be determined / Die verhouding kan nie bepaal word nie

B. Only a calculation will determine the relationship / Slegs 'n berekening sal die verhouding bepaal