Die rol van onderwysers in kurrikulum ontwikkeling is: / The role of teachers in curriculum development is:

A. Om kwaliteit onderrig en leer te bevorder / To promote quality teaching and learning
B. Om beleidmakers te help om die beste kurrikulumraamwerk vir die land te ontwikkel / To assist policymakers develop the best curriculum framework for the country
C. Om onderrigstrategieë en filosofieë voor te stel / To suggest teaching strategies and philosophies
D. Om NKR-vlakke te bevorder / To promote NQF levels
E. Al die bogenoemde / All of the above
F. Geen van die bogenoemde / None of the above

E. Al die bogenoemde / All of the above