Grey water in the household is ______/ Gryswater in die huishouding is ______

A. rich in nutrients and can be used for irrigation. ryk aan voedingstowwe en kan vir besproeiing gebruik word./
B. sourced from dishwashing detergent- and kitchen sink water./ afkomstig van skottelgoedwasmiddel- en kombuiswasbakwater.
C. toxic and should be avoided./ giftig en moet vermy word.
D. the carrier of infectious disease./ die draer van aansteeklike siektes.

A. rich in nutrients and can be used for irrigation. ryk aan voedingstowwe en kan vir besproeiing gebruik word.