The interest rate ... / Die rentekoers ...

A. is a percentage / is 'n persentasie
B. is represented by the symbol i / word voorgestel deur die simbool i
C. is always given and cannot be calculated / word altyd gegee en kan nie bereken word nie
D. is represented by the symbol r / word voorgestel deur die simbool r
E. can also be calculated if not given / kan ook bereken word indien nie gegee nie
F. is always given per annum / word altyd per jaar gegee