Which of the following best defines critical theory? / Watter van die volgende definieer kritiese teorie die beste?

A. None of these options are correct. / Nie een van hierdie opsies is korrek nie.
B. Critical theory examines possibilities to free individuals and society from oppressive systems. / Kritiese teorie ondersoek moontlikhede om individue en die samelewing van onderdrukkende sisteme te bevry.
C. Critical theory aims to create systems that are beneficial for the capitalist class./ Kritiese teorie het ten doel om sisteme te skep wat voordelig is vir die kapitalistiese klas.
D. Critical theory scrutinises systems to maintain the status quo and keep people oppressed. / Kritiese teorie ondersoek stelsels om die status quo te handhaaf en mense onderdruk te hou.
E. Critical theory examines possibilities to create oppressive systems that bind individuals and society.